Rudi het al meer as 400 liedjies geskryf onder andere: "Tussen Woorde" vir Juanita du Plessis, "Somer Treffer" vir Kurt Darren, "Engele" vir Arno Jordaan asook "Vingers en Voete" vir Theuns Jordaan....
Musiekvideo "Kom ek skryf vir jou `n liedjie"
Rudi Claase Roos!
Ludwig Rose het dit goed gedink om een van hulle nuwe Rose te vernoem na Rudi Claase. Bestel jou eie RUDI CLAASE ROOS! sms “roos” na 082 468 7994